Skip to content

Commit

Permalink
Translated terms into Afrikaans
Browse files Browse the repository at this point in the history
  • Loading branch information
elletjies authored Nov 22, 2024
1 parent 6ca20d1 commit fc8d63f
Showing 1 changed file with 106 additions and 1 deletion.
107 changes: 106 additions & 1 deletion glossary.yml
Original file line number Diff line number Diff line change
@@ -9215,6 +9215,10 @@
def: >
Місце, де [система контролю версій](#version_control_system) зберігає файли,
що складають проект, та метадані, які описують їхню історію.
af:
term: "bewaarplek"
def: >
'n Plek waar 'n [weergawebeheerstelsel](#version_control_system) die lêers stoor wat 'n projek uitmaak, asook die metadata wat hul geskiedenis beskryf.
- slug: reprex
en:
@@ -9247,6 +9251,11 @@
pessoas pesquisadoras possam executar novamente o código de análise com os
mesmos dados para obter os mesmos resultados.
af:
term: "herhaalbare navorsing"
def: >
Die praktyk om navorsingsresultate so te beskryf en te dokumenteer dat 'n ander navorser of persoon die ontledingskode op dieselfde data kan uitvoer om dieselfde resultate te verkry.
- slug: reserved_word
en:
term: "reserved word"
@@ -9290,13 +9299,23 @@
[null](#null), [NA](#na), or some other [missing value](#missing_value) signifier.
Keys from table A that do not exist in table B are dropped.
af:
term: "regs-koppeling"
def: >
'n [Koppeling](#join) wat data van twee tabelle, A en B, kombineer. Waar [sleutels](#key) in tabel A ooreenstem met sleutels in tabel B, word [velde](#field) saamgevoeg. Waar 'n sleutel in tabel B *nie* ooreenstem met 'n sleutel in tabel A nie, word kolomme van tabel A ingevul met [null](#null), [NA](#na), of 'n ander aanduider van '[vermiste waarde](#missing_value)'. Sleutels van tabel A wat nie in tabel B bestaan nie, word verwyder.
- slug: root_directory
en:
term: "root directory"
def: >
The [directory](#directory) that contains everything else, either directly or indirectly. The root
directory is written `/` (a bare forward slash).
af:
term: "wortelgids"
def: >
Die [gids](#directory) wat alles anders bevat, hetsy direk of indirek. Die wortelgids word geskryf as `/` (’n alleenstaande skuinsstreep).
- slug: root_math
@@ -9328,6 +9347,13 @@
[desviación estándar](#standard_deviation), está en las mismas unidades que
los datos originales.
af:
term: "wortel van gemiddelde kwardraat fout"
def: >
Die [wortel](#square_root) van die [gemiddelde kwadraat fout](#mean_squared_error). Soos die
[standaardafwyking](#standard_deviation), is dit in dieselfde eenhede as die
oorspronklike data.
- slug: root_tree
en:
@@ -9354,6 +9380,11 @@
Someone whose primary responsibility is to build the specialized software that
other researchers depend on.
af:
term: "Navorsingsagteware Ingenieur"
def: >
Iemand wie se primêre verantwoordelikheid is om die gespesialiseerde sagteware te bou waarop ander navorsers staatmaak.
- slug: rseng
en:
@@ -9454,6 +9485,11 @@
Originally, a program written in a language too user-friendly for "real" programmers to
take seriously; the term is now synonymous with program.
af:
term: "programskrif"
def: >
Oorspronklik, 'n program geskryf in 'n taal wat te gebruikersvriendelik was vir "regte" programmeerders om ernstig op te neem; die term is nou sinoniem met program.
- slug: search_path
en:
@@ -9592,6 +9628,11 @@
A [command-line interface](#cli) that allows a user to interact with the
[operating system](#operating_system), such as Bash (for Unix and MacOS) or PowerShell (for Windows).
af:
term: "shell"
def: >
'n [Opdraglyn-onderhoudskerm](#cli) wat 'n gebruiker toelaat om met die [bedryfstelsel](#operating_system) te kommunikeer, soos Bash (vir Unix en MacOS) of PowerShell (vir Windows).
- slug: shell_script
en:
@@ -9618,6 +9659,11 @@
and [tables](#table) straight from [R](#r_language) without having
to know [HTML](#html), [CSS](#css) or JavaScript.
af:
term: "Shiny"
def: >
'n [R](#r_language) [pakket](#package) wat dit maklik maak om webtoepassings te bou om data interaktief te visualiseer en te manipuleer. Dit word dikwels gebruik om interaktiewe [grafieke](#graph) en [tabellen](#table) direk vanuit [R](#r_language) te maak sonder om [HTML](#html), [CSS](#css) of JavaScript te moet ken.
- slug: short_circuit_test
ref:
@@ -9680,6 +9726,11 @@
One set of square brackets `[ ]`, used to select a structure from another structure based
on an index value, or range of values, inside the square brackets.
af:
term: "Enkele vierkantige hakies"
def: >
Een stel vierkantige hakies `[ ]`, wat gebruik word om 'n struktuur uit 'n ander struktuur te kies op grond van 'n indekswaarde, of 'n reeks waardes, binne die vierkantige hakies.
- slug: single_threaded
en:
@@ -9716,6 +9767,11 @@
def: >
An abbreviated portion of a page's URL that uniquely identifies it. In the
example `https://www.mysite.com/category/post-name`, the slug is `post-name`.
af:
term: "slug"
def: >
'n Afgekapte gedeelte van 'n bladsy se URL wat dit uniek identifiseer. In die voorbeeld `https://www.mysite.com/category/post-name`, is die slug `post-name`.
- slug: smtp
@@ -9729,6 +9785,10 @@
def: >
A standard internet communication protocol for transmitting [email](#email).
af:
term: "Eenvoudige Pos Oordrag Protokol"
def: >
'n Standaard internetkommunikasieprotokol vir die oordrag van [e-pos](#email).
- slug: smtps
ref:
@@ -9751,6 +9811,11 @@
def: >
See [pothole case](#pothole_case).
af:
term: "slangkas"
def: >
Sien [padgat-skrif](#pothole_case).
- slug: software_distribution
ref:
@@ -9774,6 +9839,11 @@
Вихідний код, або первинний код - це джерело коду, який виконується за допомогою інтерпретатора
або компілятора. Здебільшого, це створена людиною серія команд, з яких
складається програма. (Примітка: для деяких застосунків існують автоматичні генератори коду)
af:
term: "bronkode"
def: >
Bronkode, of eenvoudig, kode, is die oorsprong van uitgevoerde kode (of deur 'n interpreter of kompilateur). Dit is die primêr menslike vervaardigde reeks opdragte wat 'n program vorm. (Let wel: Outomatiese kodegenerators bestaan vir sommige toepassings)
- slug: source_distribution
en:
@@ -9808,6 +9878,10 @@
def: >
A short, intense period of work on a project.
af:
term: "spurt"
def: >
'n Kort, intense periode van werk aan 'n projek.
- slug: sql
en:
@@ -9829,9 +9903,14 @@
[base de données relationnelle](#relational_database).
Le terme est l'acronyme de "Structured Query Language" (langage de requête structuré).
af:
term: "SQL"
def: >
Die taal wat gebruik word om navrae vir 'n [relasionele databasisse](#relational_database) te skryf. Die term is 'n akroniem vir Gestruktureerde Navraagtaal.
- slug: square_root
en:
term: "Square root"
term: "Square root"Un sitio de preguntas y respuestas popular entre personas programadoras.

Check failure on line 9913 in glossary.yml

GitHub Actions / build-and-deploy

9913:24 syntax error: expected <block end>, but found '<scalar>' (syntax)

Check failure on line 9913 in glossary.yml

GitHub Actions / build (3.11)

9913:24 syntax error: expected <block end>, but found '<scalar>' (syntax)

Check failure on line 9913 in glossary.yml

GitHub Actions / build-and-deploy

9913:24 syntax error: expected <block end>, but found '<scalar>' (syntax)

Check failure on line 9913 in glossary.yml

GitHub Actions / build (3.11)

9913:24 syntax error: expected <block end>, but found '<scalar>' (syntax)
def: >
A special case of the [n-th root](#root_math) for which n = 2, i.e. the 2-nd root has the special name "square root".
@@ -9892,6 +9971,10 @@
def: >
Un sitio de preguntas y respuestas popular entre personas programadoras.
af:
term: "Stack Overflow"
def: >
'n Vraag-en-antwoord webwerf gewild onder programmeerders.
- slug: standard_deviation
ref:
@@ -9928,6 +10011,11 @@
Показник того, наскількі широко значення в наборі даних відрізняються від [середнього](#mean).
Обчислюється як квадратний корінь із [дисперсії](#variance).
af:
term: "standaardafwyking"
def: >
Hoe wyd waardes in 'n datastel van die [gemiddelde](#mean) afwyk. Dit word bereken as die vierkantswortel van die [variantie](#variance).
- slug: standard_normal_distribution
en:
term: "standard normal distribution"
@@ -9951,6 +10039,10 @@
com outros parâmetros podem ser facilmente redimensionados para obter-se
uma distribuição normal padrão.
af:
term: "standaardnormale verdeling"
def: >
'n [Normale verdeling](#normal_distribution) met 'n [gemiddelde](#mean) van 0 en 'n [standaardafwyking](#standard_deviation) van 1. Waardes van normale verdelings met ander [parameters](#parameter) kan maklik herskaal word om op 'n standaardnormale verdeling te wees.
- slug: stderr
ref:
@@ -9992,6 +10084,10 @@
Selecting values by dividing the overall population into [homogeneous](#homogeneous)
groups and then taking a random sample from each group.
af:
term: "gestratifiseerde steekproefneming"
def: >
Die seleksie van waardes deur die algehele bevolking in [homogene](#homogeneous) groepe te verdeel en dan 'n ewekansige steekproef uit elke groep te neem.
- slug: stream
en:
@@ -10086,6 +10182,11 @@
Qui se produit en même temps. En programmation, des opérations synchrones
sont des opérations qui doivent s'exécuter simultanémment ou se terminer en même temps.
af:
term: "sinchronies"
def: >
Om op dieselfde tyd te gebeur. In programmering is sinchroniese operasies dié wat terselfdertyd moet loop, of wat op dieselfde tyd voltooi moet word.
- slug: systematic_error
en:
term: "systematic error"
@@ -10103,6 +10204,10 @@
to account for estimating [variance](#variance) from the sample instead of
knowing it in advance.
af:
term: "t-verdeling"
def: >
'n Variasie op die [normale verdeling](#normal_distribution) wat aangepas is om rekening te hou met die skatting van [variantie](#variance) uit die steekproef, in plaas daarvan om dit vooraf te weet.
- slug: tab_completion
en:

0 comments on commit fc8d63f

Please sign in to comment.